Juf Linky & Frikkadel Rugsak
- Grootte: 25 x 30 x 12cm
- Materiaal: Poliëster
- Kindersak
- Gemaak van herwonne plastiek
- Rits-sluiting met maklike trekker
- Kantsakkies vir waterbottels, gemaak van netmateriaal
- Gevoerde en verstelbare rug- en skouerbande
- Oulike ontwerp met plek vir naam
R300,00
Out of stock

