Vrae of versoeke?

Stuur vir ons ‘n boodskap, ons is altyd bly om van jou te hoor!

Contact Page Juff Linky What

Navrae

"*" indicates required fields

Naam*

Besprekings

Juffrou Linky se kalender vir 2026 is reeds vol bespreek. Stuur gerus jou navrae vir 2027.

"*" indicates required fields

Name*
MM slash DD slash YYYY

Algemene Vrae

Contact Page Rainbow Image
Contact Page Figure Image
Hoekom is Juf Linky nie op YouTube Kids nie?

Ons het die aansoek gedoen vir YouTube kids en hoop dat ons videos binnekort daar verskyn. Ongelukkig is dit heeltemal in YouTube se hande.

Ja! Juffrou Linky het ‘n Cameo blad spesiaal vir persoonlike video boodskappe. Onthou om so veel as moontlik inligting te verskaf wat Juf Linky kan help om die video so oulik en spesiaal as moontlik te maak.